Klaagliedere 3:64 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 64 U sal hulle hulle handelswyse vergeld, o Jehovah, volgens die werk van hulle hande.+ 2 Tessalonisense 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+ Openbaring 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Vergeld haar net soos sy self vergeld het,+ en doen aan haar twee keer soveel, ja, twee keer die aantal dinge wat sy gedoen het;+ sit in die beker+ waarin sy ’n mengsel gesit het, vir haar twee keer+ soveel van die mengsel.+
6 Hierby word in aanmerking geneem dat dit regverdig is van God om verdrukking te vergeld aan dié wat vir julle verdrukking veroorsaak,+
6 Vergeld haar net soos sy self vergeld het,+ en doen aan haar twee keer soveel, ja, twee keer die aantal dinge wat sy gedoen het;+ sit in die beker+ waarin sy ’n mengsel gesit het, vir haar twee keer+ soveel van die mengsel.+