Jesaja 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy het in jou hart gesê: ‘Na die hemel sal ek opklim.+ Bo die sterre+ van God sal ek my troon verhef,+ en ek sal op die berg van samekoms gaan sit,+ in die mees afgeleë dele van die noorde.+ Jesaja 47:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Daar is Iemand wat ons terugkoop.+ Jehovah van die leërs is sy naam,+ die Heilige van Israel.”+
13 Jy het in jou hart gesê: ‘Na die hemel sal ek opklim.+ Bo die sterre+ van God sal ek my troon verhef,+ en ek sal op die berg van samekoms gaan sit,+ in die mees afgeleë dele van die noorde.+