Psalm 89:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+ Jesaja 40:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En met wie kan julle God vergelyk,+ en watter gelykenis kan julle naas hom stel?+
6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+