Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 94:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah sal sy volk nie verstoot nie,+

      En ook sal hy sy erfdeel nie verlaat nie.+

  • Jesaja 44:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Dink aan hierdie dinge, o Jakob,+ en jy, o Israel, want jy is my kneg.+ Ek het jou geformeer.+ Jy is ’n kneg wat aan my behoort. O Israel, ek sal jou nie vergeet nie.+

  • Jeremia 46:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Wat jou betref, moenie bang wees nie, o my kneg Jakob’, is die woord van Jehovah, ‘want ek is met jou.+ Want ek sal al die nasies uitroei waarheen ek jou verstrooi het,+ maar jou sal ek nie uitroei nie.+ Maar ek sal jou in die regte mate moet tugtig,+ en ek sal jou beslis nie ongestraf laat bly nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel