22 Is daar geen balsem in Giʹlead nie?+ Of is daar geen geneser daar nie?+ Waarom het die genesing+ van die dogter van my volk dan nie tot stand gekom nie?+
11 “Gaan op na Giʹlead en gaan haal balsem,+ o maagdelike dogter van Egipte.+ Tevergeefs het jy die geneesmiddels vermenigvuldig. Daar is geen genesing vir jou nie.+