14 En soos ’n gasel wat verjaag word en soos ’n kudde sonder iemand om hulle bymekaar te bring,+ sal hulle elkeen na sy eie volk draai; en hulle sal elkeen na sy eie land vlug.+
16 Roei die saaier uit Babilon uit+ en die een wat die sekel in die oestyd hanteer. Weens die verdrukkende swaard sal elkeen hom tot sy eie volk wend, en hulle sal elkeen na sy eie land vlug.+