5 Want hulle en hulle vee het met hulle tente opgetrek. Hulle het so talryk soos die sprinkane gekom,+ en hulle en hulle kamele was sonder tal;+ en hulle het die land ingekom om dit te verwoes.+
15 Selfs daar sal vuur jou verteer. ’n Swaard sal jou uitroei.+ Dit sal jou verslind soos die voetgangersprinkaan.+ Maak jou so talryk soos die voetganger; maak jou so talryk soos die sprinkaan.