Psalm 104:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+ Spreuke 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jehovah het die aarde deur wysheid gegrondves.+ Hy het die hemele deur onderskeidingsvermoë stewig gevestig.+
24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+U het hulle almal in wysheid gemaak.+Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+
19 Jehovah het die aarde deur wysheid gegrondves.+ Hy het die hemele deur onderskeidingsvermoë stewig gevestig.+