14 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+
19 “‘Wee hom wat vir die stuk hout sê: “Ontwaak tog!” vir ’n stom klip: “Word tog wakker! Hy sal onderrig gee”!+ Kyk! Hy is met goud en silwer oorgetrek,+ en daar is hoegenaamd geen asem in sy binneste nie.+