40 “Soos by God se verwoesting van Sodom en van Gomorʹra+ en sy afhanklike dorpe”,+ is die woord van Jehovah, “sal geen mens daar bly nie, en ook sal die mensekind nie as ’n vreemdeling daarin woon nie.+
21 En ’n sterk engel het ’n klip soos ’n groot meulsteen opgetel+ en dit in die see geslinger+ en gesê: “So sal Babilon, die groot stad, met ’n vaart neergeslinger word, en sy sal nooit weer gevind word nie.+