Jesaja 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “RIG ’n baken+ op ’n berg van kaal rotse op. Verhef die stem tot hulle, wink met die hand,+ sodat hulle die ingange van die edeles kan binnetrek.+ Jeremia 51:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+
2 “RIG ’n baken+ op ’n berg van kaal rotse op. Verhef die stem tot hulle, wink met die hand,+ sodat hulle die ingange van die edeles kan binnetrek.+
12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+