Jeremia 51:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En ek sal my aandag op Bel+ in Babilon rig, en ek sal uit sy mond uithaal wat hy ingesluk het.+ En nasies sal nie meer na hom toe stroom nie.+ Ook sal die muur van Babilon val.+ Klaagliedere 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Oor jou het al jou vyande hulle mond oopgemaak.+Hulle het gefluit en op die tande bly kners.+ Hulle het gesê: “Ons sal dit verswelg.+Dit is inderdaad die dag waarop ons gehoop het.+ Ons het gevind! Ons het gesien!”+
44 En ek sal my aandag op Bel+ in Babilon rig, en ek sal uit sy mond uithaal wat hy ingesluk het.+ En nasies sal nie meer na hom toe stroom nie.+ Ook sal die muur van Babilon val.+
16 Oor jou het al jou vyande hulle mond oopgemaak.+Hulle het gefluit en op die tande bly kners.+ Hulle het gesê: “Ons sal dit verswelg.+Dit is inderdaad die dag waarop ons gehoop het.+ Ons het gevind! Ons het gesien!”+