Jeremia 25:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Drink en word dronk en braak en val sodat julle nie kan opstaan nie+ weens die swaard wat ek onder julle stuur.”’+ Daniël 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het wyn gedrink, en hulle het die gode van goud en van silwer, koper, yster, hout en klip geloof.+
27 “En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Drink en word dronk en braak en val sodat julle nie kan opstaan nie+ weens die swaard wat ek onder julle stuur.”’+
4 Hulle het wyn gedrink, en hulle het die gode van goud en van silwer, koper, yster, hout en klip geloof.+