Levitikus 26:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+
40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+