Esra 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk, mag sy God met hom wees.+ En laat hom optrek na Jerusalem, wat in Juda is, en die huis van Jehovah, die God van Israel—hy is die ware God+—herbou wat in Jerusalem was.+ Psalm 137:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As ek jou vergeet, o Jerusalem,+Laat my regterhand dan vergeetagtig wees.
3 Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk, mag sy God met hom wees.+ En laat hom optrek na Jerusalem, wat in Juda is, en die huis van Jehovah, die God van Israel—hy is die ware God+—herbou wat in Jerusalem was.+