Psalm 137:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+ Openbaring 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+
8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+
2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+