18 Verder het hy die granate gemaak en twee rye rondom op die een netwerk om die kapitele te bedek wat op die top van die pilare was; en net so het hy vir die ander kapiteel gedoen.+
16 Verder het hy kettings+ soos ’n halssnoer gemaak en dit op die toppe van die pilare aangebring en honderd granate+ gemaak en dit aan die kettings vasgesit.