Genesis 40:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En op die derde dag was dit Farao se verjaarsdag,+ en hy het ’n feesmaal vir al sy knegte klaargemaak en die kop van die hoof van die skinkers en die kop van die hoof van die bakkers in die midde van sy knegte opgehef.+
20 En op die derde dag was dit Farao se verjaarsdag,+ en hy het ’n feesmaal vir al sy knegte klaargemaak en die kop van die hoof van die skinkers en die kop van die hoof van die bakkers in die midde van sy knegte opgehef.+