Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy bly op die loer lê in die verborge plek soos ’n leeu in sy skuilplek.+

      Hy bly op die loer lê+ om die een of ander geteisterde met geweld weg te voer.

      Hy voer die geteisterde met geweld weg wanneer hy sy net toetrek.+

  • Spreuke 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want dit is verniet dat die net uitgesprei word voor die oë van enigiets wat vlerke het.+

  • Habakuk 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hy het hulle almal met ’n blote vishoek opgetrek;+ hy sleep hulle weg in sy sleepnet, en hy versamel hulle in sy visnet.+ Daarom verbly hy hom en is hy bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel