Deuteronomium 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag. Jakobus 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Julle het in weelde op die aarde gelewe en het julle aan sinsgenot oorgegee.+ Julle het julle harte vet gevoer op die slagdag.+
15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag.
5 Julle het in weelde op die aarde gelewe en het julle aan sinsgenot oorgegee.+ Julle het julle harte vet gevoer op die slagdag.+