Deuteronomium 20:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Net ’n boom wat jy weet nie ’n boom vir voedsel is nie, dié moet jy verwoes, en jy moet dit afkap en beleëringswerke+ teen die stad bou wat teen jou oorlog voer, totdat dit val.
20 Net ’n boom wat jy weet nie ’n boom vir voedsel is nie, dié moet jy verwoes, en jy moet dit afkap en beleëringswerke+ teen die stad bou wat teen jou oorlog voer, totdat dit val.