2 Konings 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+ Esegiël 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “‘Maak die ketting,+ want die land is vol bloedbevlekte oordeel+ en die stad is vol geweld.+
16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+