21 Gee derhalwe hulle kinders oor aan die hongersnood+ en lewer hulle oor aan die mag van die swaard;+ en laat hulle vrouens van kinders beroof word en weduwees word.+ En laat hulle manne deur ’n dodelike plaag gedood word, hulle jong manne deur die swaard in die geveg omgebring word.+