Spreuke 1:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daarom sal hulle van die vrug van hulle weg eet,+ en hulle sal oorversadig word met hulle eie planne.+ Jesaja 59:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle voete bly na pure slegtheid hardloop,+ en hulle is haastig om onskuldige bloed te vergiet.+ Hulle gedagtes is skadelike gedagtes;+ plundering en verbreking is op hulle grootpaaie.+
31 Daarom sal hulle van die vrug van hulle weg eet,+ en hulle sal oorversadig word met hulle eie planne.+
7 Hulle voete bly na pure slegtheid hardloop,+ en hulle is haastig om onskuldige bloed te vergiet.+ Hulle gedagtes is skadelike gedagtes;+ plundering en verbreking is op hulle grootpaaie.+