Jeremia 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Luister! ’n Berig! Kyk, dit het gekom, asook ’n groot gestamp uit die land van die noorde,+ om die stede van Juda ’n verlate woesteny te maak, die lêplek van jakkalse.+
22 Luister! ’n Berig! Kyk, dit het gekom, asook ’n groot gestamp uit die land van die noorde,+ om die stede van Juda ’n verlate woesteny te maak, die lêplek van jakkalse.+