Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+

  • 2 Kronieke 33:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verder het hy die gesnede beeld+ wat hy gemaak het, in die huis van die ware God gesit,+ waarvan God vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies+ het, sal ek my naam+ tot onbepaalde tyd vestig.+

  • Jeremia 34:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En julle draai vandag om en doen wat reg is in my oë deur vrylating uit te roep, elkeen vir sy metgesel, en julle sluit ’n verbond voor my+ in die huis waaroor my naam uitgeroep is.+

  • Esegiël 20:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 “En julle, o huis van Israel, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Gaan dien elkeen sy drekgode.+ En daarna, as julle nie na my luister nie, dan sal julle my heilige naam nie meer ontheilig deur julle gawes en deur julle drekgode nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel