Jesaja 56:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 hulle sal ek ook na my heilige berg+ bring en in my huis van gebed+ vreugde gee. Hulle heelbrandoffers+ en hulle offerandes+ sal op my altaar+ aanneemlik wees. Want my huis sal ’n huis van gebed genoem word vir al die volke.”+
7 hulle sal ek ook na my heilige berg+ bring en in my huis van gebed+ vreugde gee. Hulle heelbrandoffers+ en hulle offerandes+ sal op my altaar+ aanneemlik wees. Want my huis sal ’n huis van gebed genoem word vir al die volke.”+