Eksodus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+ Levitikus 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal inderdaad in julle midde wandel en bewys dat ek julle God is,+ en julle sal my volk wees.+
5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
12 En ek sal inderdaad in julle midde wandel en bewys dat ek julle God is,+ en julle sal my volk wees.+