Rigters 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het die hoewe van perde gekap+Weens die gejaag, die gejaag van sy hingste. Jeremia 47:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 By die geluid van sy hingste se hoewe wat stamp,+ by die geratel van sy strydwaens,+ die gedreun van sy wiele,+ sal die vaders nie omdraai na die kinders nie, omdat hulle hande slap geword het,
3 By die geluid van sy hingste se hoewe wat stamp,+ by die geratel van sy strydwaens,+ die gedreun van sy wiele,+ sal die vaders nie omdraai na die kinders nie, omdat hulle hande slap geword het,