Psalm 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hulle bly onwaarheid tot mekaar spreek;+Met vleiende lippe+ bly hulle dubbelhartig+ spreek. Psalm 120:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wat sal aan jou gegee word, en wat sal vir jou bygevoeg word,O bedrieglike tong?+