Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 79:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 79 O God, die nasies het in u erfdeel ingekom;+

      Hulle het u heilige tempel verontreinig;+

      Hulle het Jerusalem ’n puinhoop gemaak.+

  • Jesaja 25:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want u het ’n stad ’n hoop klippe gemaak, ’n versterkte stad ’n verbrokkelende puinhoop, ’n woontoring van vreemdelinge, dat dit geen stad meer is nie, wat selfs tot onbepaalde tyd nie herbou sal word nie.+

  • Jeremia 26:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Miga+ van Moreʹset+ het in die dae van Hiskiʹa, die koning van Juda,+ geprofeteer en vir die hele volk van Juda gesê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Sion sal soos ’n land omgeploeg word,+ en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die Huis sal die hoogtes van ’n woud word.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel