Deuteronomium 28:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En jy sal inderdaad iemand word wat op die middaguur rondtas, net soos ’n blinde in die donker rondtas,+ en jy sal jou weë nie suksesvol maak nie; en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en beroof word, sonder dat iemand jou red.+ Jeremia 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder!
29 En jy sal inderdaad iemand word wat op die middaguur rondtas, net soos ’n blinde in die donker rondtas,+ en jy sal jou weë nie suksesvol maak nie; en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en beroof word, sonder dat iemand jou red.+
13 Kyk! Soos reënwolke sal hy opkom, en sy strydwaens is soos ’n stormwind.+ Sy perde is vinniger as arende.+ Wee ons, want ons is geplunder!