Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+

  • Psalm 33:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Geen koning word deur die oorvloed van krygsmagte gered nie;+

      ’n Sterk man word nie deur die oorvloed van krag verlos nie.+

  • Daniël 4:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Die koning het geantwoord en gesê:+ “Is dit nie Babilon die Grote wat ek vir die koninklike huis gebou het met die sterkte van my mag+ en vir die waardigheid van my majesteit nie?”+

  • 1 Korintiërs 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Laat niemand derhalwe op mense roem nie; want alles behoort aan julle,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel