24In sy dae het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek, en Joʹjakim het drie jaar lank sy kneg geword.+ Hy het egter omgedraai en teen hom in opstand gekom.
4 Daarbenewens het die koning+ van Egipte sy broer Elʹjakim+ koning oor Juda en Jerusalem gemaak en sy naam na Joʹjakim verander; maar Nego+ het sy broer Joʹahas saamgeneem en na Egipte+ gebring.
25Die woord wat tot Jeremia gekom het oor die hele volk van Juda in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon;