Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Soos Egipteland doen, waarin julle gewoon het, mag julle nie doen nie;+ en soos die land Kanaän doen, waarin ek julle bring, mag julle nie doen nie;+ en in hulle insettinge mag julle nie wandel nie.

  • Levitikus 20:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En julle mag nie wandel in die insettinge van die nasies wat ek voor julle wegstuur nie,+ want hulle het al hierdie dinge gedoen en ek verafsku hulle.+

  • Deuteronomium 12:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Let op jouself sodat jy nie agter hulle aan verstrik word+ nadat hulle voor jou uit verdelg is nie, en sodat jy nie na hulle gode vra en sê nie: ‘Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien? En ek, ja ek, sal net so doen.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel