Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe ek hulle vrees sien, het ek onmiddellik opgestaan en vir die edeles+ en die onderheersers+ en die res van die volk gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie.+ Dink aan Jehovah, groot+ en vreesinboesemend;+ en veg vir julle broers,+ julle seuns en julle dogters, julle vrouens en julle huise.”

  • Nehemia 9:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “En nou, o ons God, die groot,+ magtige+ en vreesinboesemende+ God, wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid+ hou, laat al die teëspoed wat ons,+ ons konings,+ ons vorste+ en ons priesters+ en ons profete+ en ons voorvaders+ en u hele volk van die dae van die konings van Assiʹrië af tot vandag toe getref het,+ nie gering voor u lyk nie.+

  • Psalm 48:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Jehovah is groot en baie lofwaardig+

      In die stad van ons God,+ op sy heilige berg.+

  • Psalm 145:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Jehovah is groot en baie lofwaardig,+

      En sy grootheid is ondeurgrondelik.+

  • Jeremia 32:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 die Een wat aan duisende liefderyke goedhartigheid bewys+ en die oortreding van die vaders vergeld in die boesem van hulle kinders ná hulle,+ die ware God, die Grote,+ die Magtige,+ wie se naam+ Jehovah van die leërs+ is,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel