Psalm 94:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Verstaan tog, o redeloses onder die volk;+En wat julle sotte betref, wanneer sal julle enige insig hê?+ Jeremia 5:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die profete profeteer op grond van leuens;+ en wat die priesters betref, hulle onderwerp mense met hulle mag.+ En my volk wou dit graag so hê;+ en wat sal julle aan die uiteinde daarvan doen?”+ Jeremia 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Baie herders+ het my wingerd verwoes;+ hulle het my deel vertrap.+ Hulle het my begeerlike+ deel in die wildernis van ’n verlate woesteny verander.
8 Verstaan tog, o redeloses onder die volk;+En wat julle sotte betref, wanneer sal julle enige insig hê?+
31 Die profete profeteer op grond van leuens;+ en wat die priesters betref, hulle onderwerp mense met hulle mag.+ En my volk wou dit graag so hê;+ en wat sal julle aan die uiteinde daarvan doen?”+
10 Baie herders+ het my wingerd verwoes;+ hulle het my deel vertrap.+ Hulle het my begeerlike+ deel in die wildernis van ’n verlate woesteny verander.