Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

  • Jeremia 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En as hulle vir jou sê: ‘Waarheen moet ons gaan?’ dan moet jy vir hulle sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Wie vir die dodelike plaag bestem is, na die dodelike plaag! En wie vir die swaard is, na die swaard! En wie vir die hongersnood is, na die hongersnood!+ En wie vir die gevangenskap is, na die gevangenskap!”’+

  • Esegiël 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Of as ek ’n swaard oor daardie land bring+ en sê: “Laat ’n swaard deur die land trek”, en as ek mens en mak dier daaruit uitroei+—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel