Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Israel was iets heiligs vir Jehovah,+ die eerste opbrengs vir Hom.”’+ ‘Almal wat hom verslind, sal skuld op hulle laai.+ Rampspoed sal oor hulle kom’, was die woord van Jehovah.”+

  • Sagaria 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Met groot verontwaardiging is ek verontwaardig teenoor die nasies wat gerus is;+ want ék was net in geringe mate verontwaardig,+ maar húlle het die rampspoed aangehelp.”’+

  • Sagaria 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Agter die heerlikheid+ aan het hy my na die nasies gestuur wat julle geplunder het;+ want wie aan julle raak,+ raak aan my oogappel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel