1 Konings 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Agab het vir Obadʹja gesê: “Trek deur die land na al die waterfonteine en na al die stroomvalleie. Miskien kan ons groen gras vind,+ sodat ons die perde en muile aan die lewe kan hou en daar nie nog meer van die diere uitgeroei word nie.”+
5 En Agab het vir Obadʹja gesê: “Trek deur die land na al die waterfonteine en na al die stroomvalleie. Miskien kan ons groen gras vind,+ sodat ons die perde en muile aan die lewe kan hou en daar nie nog meer van die diere uitgeroei word nie.”+