Jeremia 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hoe kan jy sê: ‘Ek het my nie verontreinig nie.+ Ek het nie agter die Baäls aan geloop nie’?+ Kyk na jou weg in die vallei.+ Let op wat jy gedoen het. ’n Vinnige, jong kameelkoei wat doelloos heen en weer hardloop op haar weë;
23 Hoe kan jy sê: ‘Ek het my nie verontreinig nie.+ Ek het nie agter die Baäls aan geloop nie’?+ Kyk na jou weg in die vallei.+ Let op wat jy gedoen het. ’n Vinnige, jong kameelkoei wat doelloos heen en weer hardloop op haar weë;