Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 109:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Laat die oortreding van sy voorvaders voor Jehovah in herinnering gebring word,+

      En die sonde van sy moeder+—laat dit nie uitgewis word nie.+

  • Hosea 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 As my offergawes het hulle vleis bly offer,+ en hulle het dit bly eet waarin Jehovah geen behae geskep het nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en rekenskap eis vir hulle sondes.+ Na Egipte het hulle teruggekeer.+

  • Hosea 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hulle het diep betrokke geraak by verwoesting,+ soos in die dae van Giʹbea.+ Hy sal aan hulle oortreding dink;+ hy sal aan hulle sondes aandag skenk.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel