Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jou profete het vir jou waardelose en onbevredigende dinge in visioene gesien,+

      En hulle het nie jou oortreding blootgelê om ’n omkeer in jou gevangenskap te bring nie,+

      Maar hulle het vir jou waardelose en misleidende uitsprake in visioene bly sien.+

  • Esegiël 12:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want daar sal geen waardelose visioen+ of dubbelsinnige waarsêery meer in die midde van die huis van Israel wees nie.+

  • Sagaria 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want die terafim+ het iets bonatuurliks gespreek; en wat die waarsêers betref, hulle het leuens in ’n visioen gesien,+ en waardelose drome bly hulle verkondig, en tevergeefs probeer hulle vertroos.+ Daarom sal hulle beslis soos ’n kudde wegtrek;+ hulle sal geteister word, omdat daar geen herder is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel