Jeremia 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n Ongeneeslike droefheid het in my opgekom.+ My hart is siek. Jeremia 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ag, was my kop maar water en my oë ’n bron van trane!+ Dan kon ek dag en nag huil oor dié van die dogter van my volk wat omgebring is.+ Klaagliedere 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+ Klaagliedere 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hulle hart het na Jehovah geroep,+ o muur van die dogter van Sion.+Laat trane soos ’n stroom afvloei, dag en nag.+Moet jou nie gevoelloos laat word nie. Laat die appel van jou oog nie stil wees nie.
9 Ag, was my kop maar water en my oë ’n bron van trane!+ Dan kon ek dag en nag huil oor dié van die dogter van my volk wat omgebring is.+
16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+
18 Hulle hart het na Jehovah geroep,+ o muur van die dogter van Sion.+Laat trane soos ’n stroom afvloei, dag en nag.+Moet jou nie gevoelloos laat word nie. Laat die appel van jou oog nie stil wees nie.