Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+

  • Psalm 51:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Teen u, u alleen, het ek gesondig,+

      En wat sleg is in u oë, het ek gedoen,+

      Sodat u regverdig kan wees wanneer u spreek,+

      Sodat u rein kan wees wanneer u oordeel.+

  • Daniël 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ons het gesondig+ en verkeerd gedoen en goddeloos gehandel en in opstand gekom;+ en daar is van u gebooie en van u regterlike beslissings afgewyk.+

  • Daniël 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “O Jehovah, aan ons behoort die skaamte van aangesig, aan ons konings, aan ons vorste en aan ons voorvaders, omdat ons teen u gesondig het.+

  • 1 Johannes 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel