1 Samuel 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dié wat versadig was, moet hulle vir brood verhuur,+Maar dié wat honger was, is nie meer honger nie.+Selfs die onvrugbare het aan sewe geboorte gegee,+Maar sy wat ryk aan seuns was, het weggekwyn.+
5 Dié wat versadig was, moet hulle vir brood verhuur,+Maar dié wat honger was, is nie meer honger nie.+Selfs die onvrugbare het aan sewe geboorte gegee,+Maar sy wat ryk aan seuns was, het weggekwyn.+