9 “‘En in dié dag’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘sal ek die son op die middaguur laat ondergaan,+ en ek sal duisternis oor die land bring op ’n helder dag.
6 ‘Daarom sal julle nag hê,+ sodat daar geen visioen sal wees nie;+ en julle sal duisternis hê, sodat julle geen waarsêery sal beoefen nie. En die son sal beslis oor die profete ondergaan, en die dag sal oor hulle donker word.+