27 Kyk, ek bly wakker ten opsigte van hulle ten kwade en nie ten goede nie;+ en al die manne van Juda wat in Egipteland is, sal beslis deur die swaard en deur die hongersnood aan hulle einde kom, totdat hulle ophou bestaan.+
12 ’n Derde van jou—deur die pes sal hulle sterf,+ en deur hongersnood sal hulle in jou aan hulle einde kom.+ En nog ’n derde—deur die swaard sal hulle rondom jou val. En die laaste derde sal ek in alle windrigtings verstrooi,+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+