18 Maar wat my betref, kyk, ek het jou vandag ’n versterkte stad en ’n ysterpilaar en kopermure+ teen die hele land gemaak,+ teenoor die konings van Juda, teenoor sy vorste, teenoor sy priesters en teenoor die volk van die land.+
9 Soos ’n diamant, harder as vuurklip,+ het ek jou voorkop gemaak. Jy moenie vir hulle bang wees nie,+ en jy moenie met verskrikking vervul word weens hulle aangesig nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.”+