Levitikus 19:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “‘En julle mag geen snye in julle vlees maak vir ’n afgestorwe siel nie,+ en julle mag geen tatoeëermerke op julle aanbring nie. Ek is Jehovah. Deuteronomium 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie. Jeremia 41:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 het daar manne uit Sigem,+ uit Silo+ en uit Samariʹa+ gekom, tagtig man, met afgeskeerde baard+ en geskeurde klere en wat hulleself stukkend gesny het,+ en daar was ’n graanoffer en wierook+ in hulle hand om dit na die huis van Jehovah te bring.
28 “‘En julle mag geen snye in julle vlees maak vir ’n afgestorwe siel nie,+ en julle mag geen tatoeëermerke op julle aanbring nie. Ek is Jehovah.
14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie.
5 het daar manne uit Sigem,+ uit Silo+ en uit Samariʹa+ gekom, tagtig man, met afgeskeerde baard+ en geskeurde klere en wat hulleself stukkend gesny het,+ en daar was ’n graanoffer en wierook+ in hulle hand om dit na die huis van Jehovah te bring.